Hans Christian Oersted (14 Augustus 1777 - 9 Maart 1851) was 'n Deense fisikus, wat in 1820 ontdek het dat die naald van 'n kompas deflekteer wanneer dit naby 'n stroomdraende geleier gebring word. Dit was die eerste keer dat daar 'n verhouding tussen magnetisme en elektrisiteit gedemonstreer is. duimnael|Hans Christian Ørsted, Der Geist in der Natur, 1854|center
Sien ook Elektromagnetika
Verwysings Robert L. Boylestad, "Introductory Circuit Analysis", 9de Uitgawe, Prentice-Hall Inc., 2000.
Kategorie:Deense chemici Kategorie:Deense fisici Kategorie:Geboortes in 1777 Kategorie:Sterftes in 1851