Die CANT Z.506 was 'n driemotorige vlottervliegtuig en bomwerper wat deur die Italiaanse lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het in 1936 sy nooiensvlug voltooi. Dit was ook gebruik om torpedos te dra.
Tegniese besonderhede + Besonderhede van die CANT Z.506B: Item Statistiek Aantal motors3 Tipe motorSkroef VervaardigerAlfa Romeo 126 RC stermotor Kraglewering per motor750 perdekrag Vlerkspan26,50 m Lengte19,25 m Hoogte7,45 m Maks opstygmassa12 705 kg Maks. snelheid350 km/h op 4 000 m Operasionele hoogte7 320 m Togafstand2 000 km met 950 kg bomvrag.BewapeningEen 12.7 mm Scotti masjiengeweer in dorsaleskiettoring, een 7.7 mm Breda-SAFAT masjiengeweer in neus en een in elke sy. Bomvrag1 200 kg.
Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012
Eksterne skakels
Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog