Abigail Kubeka (ook Abigail) is 'n Suid-Afrikaanse jazzmusikant. Sy het al met bekende Suid-Afrikaanse musici opgetree, waaronder Miriam Makeba. Abigail het 'n Grammy-prys agter haar naam en het ook al in China opgetree.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1941