Johan Gadolin (5 Junie 1760, Turku, Finland - 15 Augustus 1853, Wirmo, Finland) was 'n Finse chemikus en mineraloog.
Hy is veral bekend vir sy navorsings op die gebied van die lantaniede. Hy het die element yttrium ontdek. Hy het 'n swart mineraal bestudeer wat deur Karl Axel Arrhenius gevind is. Hierde mineraal is later gadoliniet genoem en Galissard de Marignac het later ook een van die lantaniede na hom gadolinium genoem.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Chemici Kategorie:Finse wetenskaplikes Kategorie:Geboortes in 1760 Kategorie:Sterftes in 1852