Die Handley Page Hampden was 'n tweemotorige bomwerper hoofsaaklik gebruik deur die Britse Lugmag tydens die Tweede Wêreldoorlog. Tesame met die Vickers Wellington en die Armstrong Whitworth Whitley was dit die enigste tweemotorige bomwerpers waaroor die Britse Lugmag beskik het toe die oorlog op 9 September 1939 uitgebreek het. Hierdie drie bomwerpers het die Britse bomaanvalle gedra totdat die eerste van die viermotorige bomwerpers, die Short Stirling, eers in 1941 beskikbaar geraak het.

Tegniese besonderhede duimnael|Handley Page Hampden + Besonderhede van die Mk I: Item Statistiek Aantal motors 2 Tipe motor Skroef Vervaardiger Bristol Pegasus XVIII stermotors Kraglewering per motor 980 perdekrag Vlerkspan21,08 m Lengte16,33 m Hoogte4,37 m Maks. opstygmassa8 508 kg Maks. snelheid426 km/h op 4 724 m Operasionele hoogte6919 m Togafstand met maks. bomvrag. 1 762kmBewapeningSes 0.303 Vickers K masjiengewere: (twee elk in dorsale- en stertskiettorings), twee in die neus.Bomvrag 1,814 kg

Bron Munson, Kenneth: Bombers 1939–1945. Bounty Books. 2012.

Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog