Die Heinkel He 115 was 'n tweemotorige vlottervliegtuig en bomwerper wat deur die Luftwaffe gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog.
Tegniese besonderhede + Besonderhede van die Heinkel He 115: Item Statistiek Aantal motors 2 Tipe motor Skroef Vervaardiger BMW 132K stermotors Kraglewering per motor 970 perdekrag Vlerkspan22,28 m Lengte17,30 m Hoogte6,60 m Maks. opstygmassa10 400 kg Maks. snelheid327 km/h op 3 400 m Operasionele hoogte5 200 m Togafstand3 350kmBewapeningEen 7.9 mm MG 15 masjiengeweer in neus en een aan agterkant van die kajuit.BomvragVyf 220 kg bomme of twee 220 kg en een 800 kg torpedo of 920 kg seemyn.
Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012
Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog