Die Arado Ar 196 was 'n eenmotorige Duitse vlottervliegtuig wat op slagskepe gelaai kon word en het ook bomme onder sy vlerke gedra. Die vliegtuig was deel van die Bismarck, Gneisenau, Admiral Graf Spee, Lützow, Scharnhorst en Scheer se bewapening.

Tegniese besonderhede

+ Besonderhede van die Arado Ar 196: Item Statistiek Aantal motors 1 Tipe motor Skroef Vervaardiger BMW 132 stermotor Kraglewering per motor 960 perdekrag Vlerkspan12,40 m Lengte11,00 m Hoogte4,40 m Normale opstygmassa3 730 kg Maks. snelheid310 km/h op 4,000 m Operasionele hoogte7,020 m Togafstand 1 070kmBewapeningEen 20mm kanon in elke vlerk twee 7.9 mm MG 17 masjiengewereMaks. bomvrag Een 50kg bom onder elke vlerk.

Bron Munson, Kenneth: Bombers 1939–1945. Bounty Books. 2012.

Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Patrollievliegtuie Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog