200px 200px Elbphilharmonie Hamburg

HafenCity, Hamburg

Argitekte

200px Jacques Herzog en Pierre du Meuron

Verdiepings

26 (met 29 hysbakke)

Oprigting

2006–2016

Boumateriaal

160px

Bakstene (historiese stoorhuis van 1962/63)

Glas, staal, beton (nuwe boonste verdiepings)

Kommersiële gebruik 200px

Konserthuis

Hotel met 244 kamers

Woonstelgebou met 45 woonstelle

Parkeerhuis

Eienaar

Stad Hamburg

Webtuiste elbphilharmonie.de duimnael|links|300px|Die konserthuis se glas-, staal- en betondak versinnebeeld seegolwe en het die potensiaal om een van die nuwe ikoniese bakens van Duitsland se kultuurbedryf te word. Sonlig en weerstoestande skep 'n gedurig veranderende kleurespel op sy glasfasade. Die foto, geneem deur Wikipedia-bydraers tydens 'n rondvaart in Hamburg se seehawe, wys die suidaansig van die gebou duimnael|links|300px|Vensterskoonmakers besig met hul werk Die Elbphilharmonie (in die omgangstaal ook kort „Elphi“ genoem) is 'n konserthuis in die Noord-Duitse hawestad Hamburg wat in 2016 voltooi is. Dit word onder die grootste, mees moderne en - ten opsigte van sy akoestiek - ook beste konsertsale ter wêreld gereken. Die gebou met 'n hoogte van 110 meter het in die weste van Hamburg se nuwe moderne hawebuurt HafenCity teen die Elberivier se regteroewer ontstaan, in 'n gebied wat vroeër deur hawebekkens en stoorhuise met hul tradisionele baksteenargitektuur oorheers is. Vir die Elbphilharmonie, wat teen 'n koste van €866 miljoen op die riviereiland Grasbrook opgerig is, is eweneens dele van 'n voormalige kakaostoorhuis van 1963 gebruik.

Eksterne skakels Argitektuur

AW Architektur & Wohnen: Symphonie aus Stahl und Glas - Hamburger Elbphilharmonie detail.de: blog | Architektur - Elbphilharmonie: Komplexe gebogene Glasfassade Meerblog - Erlebnis Architektur: Das Klangschiff

Kategorie:Geboue en strukture in Hamburg Kategorie:Musiek van Duitsland