duimnael|links|'n Winkel van Eason & Son in Carryduff Eason & Son (of Eason's, soos dit algemeen bekend staan) is 'n Ierse familie-onderneming wat op die groot- en kleinhandel asook die verspreiding van boeke, dagblaaie, tydskrifte, skryfbehoeftes en groetekaartjies op die eiland Ierland (Republiek van Ierland en Noord-Ierland) fokus en 'n winkelketting met 34 winkels in eie besit asook sestien konsessiewinkels bedryf. Die onderneming, wat meer as 1 800 personeellede in diens het, het sy hoofkwartier in Dublin.

Eksterne skakels

Amptelike webtuiste

Kategorie:Ierse maatskappye