Die Kalahari se Acacia-Baikiaea-boomveld is 'n WWF-ekostreek waarvan 'n klein stukkie in Suid-Afrika geleë is.

Daar is twee groot natuurreservate: Die Sentraal Kalahari Wildreservaat van Botswana Die Khaudomwildreservaat van Namibië

Die ekostreek is die tuiste van 468 voëlsoorte, maar net twee is amper endemies daaraan, die swartwangkatlagter en die Bradfieldse neushoringvoël.

Verwysings

Kategorie:Ekostreke van Botswana Kategorie:Ekostreke van Namibië Kategorie:Ekostreke van Suid-Afrika