Die Zambezi- en Mopanieboomveld is 'n WWF-ekostreek wat lae dele van die Suider-Afrika omvat. Die Suid-Afrikaanse deel staan as Laeveld bekend, maar ook die lae gebiede langs die Zambezirivier word daartoe gereken.

Beskermde gebiede Beskermde gebiede in die ekostreek sluit in: Liwonde Nasionale Park, Malawi Banhine Nasionale Park, Mosambiek Chipinge Safari Area, Zimbabwe Gonarezhou Nasionale Park, Zimbabwe Gorongosa Nasionale Park, Mosambiek Krugerwildtuin, Suid-Afrika Limpopo Nasionale Park, Mosambiek Lower Zambezi Nasionale Park, Zambië Mana Pools Nasionale Park, Zimbabwe Matusadona Nasionale Park, Zimbabwe Save Valley Conservancy, Zimbabwe Zinave Nasionale Park, Mosambiek

Verwysings

Bronnelys Burgess, Neil, Jennifer D’Amico Hales, Emma Underwood (2004). Terrestrial Ecoregions of Africa and Madagascar: A Conservation Assessment. Island Press, Washington DC.

Eksterne skakels Zambezi- en Mopanieboomveld (Encyclopedia of Earth)

Kategorie:Ekostreke van Botswana Kategorie:Ekostreke van Malawi Kategorie:Ekostreke van Mosambiek Kategorie:Ekostreke van Namibië Kategorie:Ekostreke van Suid-Afrika Kategorie:Ekostreke van Eswatini Kategorie:Ekostreke van Zambië Kategorie:Ekostreke van Zimbabwe