duimnael|links|270px|Die Doornfontein-sinagoge in 1907, twee jaar nadat dit voltooi is. Siemertstraat wat voor die gebou verbyloop, vorm die grens tussen Nieu-Doornfontein (regs/oos daarvan) en Doornfontein (links/wes.
Nieu-Doornfontein is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek geleë. Dis die tuiste van die Ellispark-stadion, Johannesburg se vernaamste munisipale swembad en die Standard Bank-arena (tennis).
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Johannesburg