duimnael|links|270px|Die NG gemeente Townsview, gestig in 1953, se kappiekerk in Hexrivierweg, naasaan Townsview. duimnael|links|270px|Die kerkgebou van die destydse Gereformeerde kerk Klipriviersberg, nou die tuiste van die Gereformeerde kerk Johannesburg-Suid, wat hierheen verhuis het omdat dit 'n beter buurt as Turffontein is.
Oakdene is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek geleë.
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Johannesburg