Liggrys (Engels: gainsboro) ​​is 'n baie ligte kleur, 'n skakering ligter as silwer en heelwat ligter as grys.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word liggrys as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#DCDCDCRGB-kleurmodel(220; 220; 220)CMYK(0; 0; 0; 86)HSV(0°; 0%; 86%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure