Leiklipgrys (Engels: slate gray) is 'n intermediêre kleur met etlike vaal skakerings van grys.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word leiklipgrys as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#708090RGB-kleurmodel(112; 128; 144)CMYKHSV(210°; 13%; 50%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure