Die naam Dracula kan verwys na:

Dracula, ’n boek van 1897 deur Bram Stoker. Graaf Dracula, die titelkarakter van Stoker se boek. Prins Vlad III van Walachye, ook genoem Vlad die Deurboorder of Vlad Dracula, op wie die boek dalk geskoei is. Verskeie rolprente, TV-programme, toneelstukke en liedjies met die karakter as tema.