Die Reuse (hebreeus נְפִילִים nephilim "reuse", die meervoud van naphílMarcus Jastrow: Dictionary of the Targumim, the Talmud Babli and Yerushalmi, and the Midrashic. 1926, S. 924.) was in die Hebreeuse Bybel / Ou Testament groot hibriede wesens, die kinders van bonatuurlike wesens (engele) en menslike vrouens (Genesis 6:1-4). Die reuse was groter en sterker as mense en volgens die Apokriewe was hulle vol van boosheid.

Verwysings

Eksterne skakels Markus Risch: Nephilim. In: Michaela Bauks, Klaus Koenen, Stefan Alkier (Hrsg.): Das wissenschaftliche Bibellexikon im Internet (WiBiLex), Stuttgart 2006 ff.

Kategorie:Hebreeuse Bybel Kategorie:Ou Testament Kategorie:Religieuse wesens Kategorie:Reuse