Die SANBI-rooilys van Suid-Afrikaanse plante wat in 2010 geskep is, is die mees omvattende inligtingsbron van die bewaringstatus van Suid-Afrika se flora en word geadministreer deur SANBI.
Die lys is opgestel met presiese kriteria om die uitsterwingsrisiko van die duisende spesies van die land se ryk flora te evalueer. Die kriteria is vergelykbaar met die IUBN-kriteria:
KodeBetekenisAantalEX Uitgestorwe 32EW Uitgestorwe in die wildernis8CR PE Kritiek bedreig, moontlik uitgestorwe62CR Kritiek bedreig388EN Bedreig826VU Kwesbaar1443NT Byna bedreig490Critically RareKritiek seldsaam Die spesie is net bekend van een plek, maar word daar nie bedreig nie174Rare SeldsaamDie spesie word nie bedreig nie maar voldoen aan vier van die vyf IUBN-kriteria wat 'n spesie seldsaam maak. 1304 DDD Nie voldoende inligting nie373DDTInligting is taksonomies problematies964LC Lae risiko/veilig14184
Verwysings
Kategorie:Plante Kategorie:Natuur in Suid-Afrika Kategorie:Suid-Afrikaanse lyste