duimnael|140px|regs|Canon EF 400mm 2.8L IS II USM lens duimnael|140px|links|Canon EF 400mm 4 DO IS II USM lens Die Canon EF 400mm is sewe super-telefotolense wat deur Canon vervaardig word. Hierdie lense het 'n EF lenspassing wat met die EOS-lyn van kameras werk. Hierdie lense word meestal gebruik deur sport- en natuurfotograwe.Canon EF 400mm 2.8L IS II USM lens review
Canon vervaardig tans drie 400mm primêre lense: EF 400mm 2.8 L IS USM IIusa.canon.com EF 400mm 4 DO, IS USM II EF 400mm 5.6 L USM Die EF 400mm 5.6 L USM is Canon se goedkoopste 400mm-lens en een van die beste aanbiedings vir 'n supertelefoto-400mm-brandpuntlens in die bedryf. Uitsonderlike skerpte, minimale vignet, baie lae verwringing, en uitstekende hantering van die chromatiese afwyking beteken dat hierdie lens se foto's nie beeldverbeteringe met digitale post-produksie sagteware benodig nie. Met 'n maksimum diafragma van 5.6, is dit relatief stadig.
Die 400mm 4 DO, IS USM II, wat 'n vroeër weergawe van dieselfde lens in 2014 vervang het, is een van slegs twee Canon lense wat gebruik maak van diffractive optika (die ander is die Canon EF 70-300mm lens). Die gebruik van diffraksie optika kan die lens aansienlik ligter gemaak word, maar ten koste van 'n bietjie beeldkwaliteit van die prent.Canon EF 400mm 4 DO IS II USM lens reviewthe-digital-picture.com
Hierdie lense is verenigbaar met die Canon Extender EF tele-omsetter.
Verwysings
Kategorie:Canon-lense