duimnael|Die Canon Extender EF 1.4× II. duimnael|Die Canon 2× III Extender Die Canon Verlenger (Extender) EF lense is 'n groep telelense wat deur Canon vervaardig word. Hierdie lense word tussen enige versoenbare EF-tipe lens en enige van Canon se reeks EOS kameras gebruik. Wanneer dit gebruik word met 'n versoenbare lens, sal hulle die fokuspunt van die lens met 'n faktor van óf 1,4× of 2× vermenigvuldig, maar met die vermindering van die lens se diafragma met 1 of 2 stoppe onderskeidelik. As voorbeeld, indien 'n 1,4× of 2× verlenger met die Canon EF 500mm 4L IS USM lens gebruik word, sal dit 'n 700 mm 5.6 of 1000 mm 8 lens tot gevolg hê.
Canon het ses modelle vrygestel: 1.4× 1.4× II 1.4× III 2× 2× II 2× III
Tegniese inligting Die verlengers word met metaalbajonette en ontwerpte plastiekkante vervaardig. Daar is geen bewegende dele nie, behalwe die lenshegslot. Drie geslagte van die verlenger bestaan: die ouer 1.4× 2×, die 1.4× II en 2× II, en die 1.4× III en 2.0× III. Die II weergawes het weerverseëling en antiweerkaatsende oppervlakke binne die uitgebreide liggaam. Die optiese konstruksie van die 1.4× weergawes is van 'n vyf-elementontwerp. Beide 2× weergawes gebruik sewe elemente, alhoewel die optiese formule van die II weergawe anders is om optiese prestasie te verbeter. Die III weergawes van die verlengers verbeter outofokusprestasie sowel as verhoogde kwaliteit van die prent bo die II, en hul voorste en agterste elemente is met 'n fluorien anti-smeerlaag bedek om makliker skoon te maak.
Inligting oor verenigbaarheid duimnael|Die montering van 'n lens wat versoenbaar is met 'n Extender EF regs|duimnael|300mm 2.8 IS lens, geen verlenger regs|duimnael|300mm 2.8 IS lens, 1.4× verlenger regs|duimnael|300mm 2.8 lens IS, 2.0× verlenger Hierdie "Extender EF" lense kan slegs gebruik word met lense wat 'n versoenbare passing het. Ten spyte daarvan dat alle EF lense met enige EOS liggaam gebruik kan word, kan slegs lense met ooreenstemmende passtukke met die verlenger EF lense gebruik word. Hierdie lense moet genoegsame speling bied om die lens wat uitsteek op die verlenger te pas, sowel as 10 (3 ekstra) elektroniese kontakte vir behoorlike elektroniese kommunikasie met die verlenger. Hierdie ekstra elektroniese kontakte word gebruik om die korrekte sluiterinligting aan die kamera te stuur.
Lys van versoenbare EF lense Die volgende is 'n lys van EF lense wat versoenbaar is met die Extender EF lense saam met hul gevolglike fokuspunte en openinge. Die outofokus en beeldstabiliseringsfunksie word ook aangedui. Lens Lens met 1.4× AF met 1.4× IS met 1.4× Lens met 2× AF met 2× IS met 2× 135 mm 2L USM 190 mm 2.8 15x15px|Ja — 270 mm 4 15x15px|Ja — 180 mm 3.5L Macro USM 252 mm 5 15x15px|JaOutofokusreeks is verminder van 0.48 m–oneindigheid tot 0.8 m–oneindigheid. — 360 mm 7.1 17x17px|Nee — 200 mm 1.8L USM 280 mm 2.5 15x15px|Ja — 400 mm 3.5 15x15px|Ja — 200 mm 2.0L IS USM 280 mm 2.8 15x15px|Ja 15x15px|Ja 400 mm 4 15x15px|Ja 15x15px|Ja 200 mm 2.8L II USM 280 mm 4 15x15px|Ja — 400 mm 5.6 15x15px|Ja — 300 mm 2.8L USM 420 mm 4 15x15px|Ja — 600 mm 5.6 15x15px|Ja — 300 mm 2.8L IS USM 420 mm 4 15x15px|Ja 15x15px|Ja 600 mm 5.6 15x15px|Ja 15x15px|Ja 300 mm 4L USM 420 mm 5.6 15x15px|Ja — 600 mm 8 15x15px|MoontlikOutofokus is moontlik met behulp van slegs die sentrumpunt AF. — 300 mm 4L IS USM 420 mm 5.6 15x15px|Ja 15x15px|Ja 600 mm 8 15x15px|Moontlik 15x15px|Moontlik 400 mm 2.8L USM 560 mm 4 15x15px|Ja — 800 mm 5.6 15x15px|Ja — 400 mm 2.8L II USM 560 mm 4 15x15px|Ja — 800 mm 5.6 15x15px|Ja — 400 mm 2.8L IS USM 560 mm 4 15x15px|Ja 15x15px|Ja 800 mm 5.6 15x15px|Ja 15x15px|Ja 400 mm 4 IS DO USM 560 mm 5.6 15x15px|Ja 15x15px|Ja 800 mm 8 15x15px|Moontlik 15x15px|Moontlik 400 mm 4 DO IS II USM 560 mm 5.6 15x15px|Ja 15x15px|Ja 800 mm 8 15x15px|Moontlik 15x15px|Moontlik 400 mm 5.6L USM 560 mm 8 15x15px|Moontlik — 800 mm 11 17x17px|Nee — 500 mm 4L IS USM 700 mm 5.6 15x15px|Ja 15x15px|Ja 1000 mm 8 15x15px|Moontlik 15x15px|Moontlik 500 mm 4.5L USM 700 mm 6.3 15x15px|Moontlik — 1000 mm 9.0 17x17px|Nee — 600 mm 4L USM 840 mm 5.6 15x15px|Ja — 1200 mm 8 15x15px|Moontlik — 600 mm 4L IS USM 840 mm 5.6 15x15px|Ja 15x15px|Ja 1200 mm 8 15x15px|Moontlik 15x15px|Moontlik 800 mm 5.6L IS USM 1120 mm 8 15x15px|Moontlik 15x15px|Moontlik 1600 mm 11 17x17px|Nee 15x15px|Moontlik 1200 mm 5.6L USM 1680 mm 8 15x15px|Moontlik — 2400 mm 11 17x17px|Nee — 70–200 mm 2.8L IS USM 98–280 mm 4 15x15px|Ja 15x15px|Ja 140–400 mm 5.6 15x15px|Ja 15x15px|Ja 70–200 mm 2.8L IS II USM 98–280 mm 4 15x15px|Ja 15x15px|Ja 140–400 mm 5.6 15x15px|Ja 15x15px|Ja 70–200 mm 2.8L USM 98–280 mm 4 15x15px|Ja — 140–400 mm 5.6 15x15px|Ja — 70–200 mm 4L IS USM 98–280 mm 5.6 15x15px|Ja 15x15px|Ja 140–400 mm 8 15x15px|Moontlik 15x15px|MMoontlik 70–200 mm 4L USM 98–280 mm 5.6 15x15px|Ja — 140–400 mm 8 15x15px|Moontlik — 100–400 mm 4.5–5.6L IS USM 140–560 mm 6.3–8 15x15px|Moontlik 15x15px|Moontlik 200–800 mm 9–11 17x17px|Nee 15x15px|Moontlik 100–400 mm 4.5–5.6L IS II USM 140–560 mm 6.3–8 15x15px|Moontlik 15x15px|Moontlik 200–800 mm 9–11 17x17px|Nee 15x15px|Moontlik 200–400 mm 4L IS USM (sonder ingeboude 1.4× verlenger) 280–560 mm 5.6 15x15px|Ja 15x15px|Moontlik 400–800 mm 8 15x15px|Moontlik 15x15px|Moontlik 200–400 mm 4L IS USM (met ingeboude 1.4× verlenger) 400–800 mm 8 15x15px|Moontlik 15x15px|Moontlik 560–1120 mm 11 17x17px|Nee 15x15px|Moontlik TS-E 17 mm 4L 24 mm 5.6 17x17px|Nee — 34 mm 8 17x17px|Nee — TS-E 24 mm 3.5L 35 mm 5.0 17x17px|Nee — 50 mm 7.1 17x17px|Nee — TS-E 45 mm 2.8 65 mm 4.0 17x17px|Nee — 90 mm 5.6 17x17px|Nee — TS-E 90 mm 2.8 125 mm 4.0 17x17px|Nee — 180 mm 5.6 17x17px|Nee —SleutelOutofokus:15x15px|Ja - AF werk reg.Beeldstabilisering: 15x15px|Ja - IS werk reg.
Verwysings
Notas
Kategorie:Canon-lense