duimnael|links|Die Nylrivier by Aswan duimnael|links|Aswan in 1857. duimnael|links|'n Man met drie kinders op 'n donkiekar in Aswan, 2019 Aswan is 'n stad in die suide van Egipte, op die oosoewer van die Nylrivier. Dit is in een van die droogste streke ter wêreld geleë en het bekend geword nadat die tweede Aswandam in die Nylrivier in die 1960's daar gebou is. Aswan het sowat 290 000 inwoners.

Kategorie:Nedersettings in Egipte