Hildegard is 'n ou Duitse vrouenaam.
Oorsprong en betekenis Hildegard is 'n ou Duitse vrouenaam, wie se eerste deel van die ou-Hoogduitse hilt(j)a = "Kampf"/’n stryd afgelei is. Die tweede deel word afgelei van die Germaanse woord vir beskerming.
Verspreiding Aan die einde van die 19de eeu was die naam Hildegard in Duitsland matig gewild. Dit verander soseer in die eerste paar jaar van die 20ste eeu dat die naam aan die begin van die 1910's tot aan die begin van die dertigerjare, onder die tien mees toegekende vrouename in Duitsland was - in 1922 wat dit selfs die mees algemene naam. Daarna het die gewildheid van die naam eers geleidelik en toe vanaf die middel-veertigerjare van die 20ste eeu sterk afgeneem, soseer dat dit vandag baie selde aan kinders gegee word.Statistik auf "Beliebte Vornamen"
Variante Hildegarda (Pools)Józef Bubak: Wykaz imion używanych w Polskiej Rzeczypospolitej Ludowej. Hildegarde Hilke
Die Naamdag Die Katolieke naamdag is 17 September.
Bekende Persoonlikhede Hildegard (Buchau) (na 1000), 5. Abdis van die vrye wêreldse vroueklooster Buchau Hildegard (Karolinger) (758-783), vrou van Karel die Grote Hildegard (dogter van Lodewyk die Duitser) (828-856), Abdis van die klooster Fraumünster in Zürich Hildegard Luise van Beiere (1825–1864), Oostenrykse Hertogin Hildegard Maria von Bayern (1881–1948), Beierse Prinses Hildegard von Bingen (1098–1179), Duitse mistieke Hildegard von Egisheim (1024–1094), 'n lid van die familie Von Egisheim, stammoeder van die Staufer Hildegard Falck (gebore 1949), Duitse baan en veld atleet en Olimpiese kampioen Hildegard Hamm-Brücher (* 1921), Duitse politikus Hildegard Knef (1925–2002), Duitse aktrise Hildegard Krekel (1952–2013), Duitse aktrise Hildegard Margis (1897–1944), Duitse vroueregte aktivis, skrywer en weerstandsvegter Hildegard Maria Rauchfuß (1918–2000), Duitse skrywer Hildegard von Spitzemberg (1843–1914), Berlyn Salonière Hildegard von Stein (* 910, d. 985), die Heilige in Karinthië
Fiktiewe Persoonlikhede Hildegard Bernbacher, die Frau van Meester Eder se vriend Georg "Schorsch" Bernbacher uit "Meister Eder und sein Pumuckl".
Sien ook Hildegardkirche Hildegardis
Verwysings
Kategorie:Vroulike voorname