Anna Salomina Gelderblom (*29 Januarie 1913, Vanwyksdorp – 5 Februarie 2005, Stellenbosch) het meestal onder die naam Anna S. du Raan (haar eerste getroude naam) geskryf, maar sy is later weer getroud, met dr. C.F. Albertyn, waarna haar naam verander het na Anna S. Albertyn.
Anna het veral kinder- en jeugverhale geskryf.
PublikasiesWorldcat: http://www.worldcat.org/identities/lccn-no2002-47985/ JaarTitel van publikasie1965Die sleutel nommerpas1967Lammetjie in die trommeltjie1969Berlioz, vurige meester van die orkes Mozart, die wonderkind van Salzburg
Johann Sebastian Bach, die groot orrelspeler
Beethoven en die lied van vreugde
George Handel: Die Duitser wat ’n groot Engelse komponis geword het
Schumann, die komponis wat aan natuurmannetjies geglo het
Fryderyk Chopin, meester van die klavier
Franz Schubert, die man met die lied in sy hart1970Twee dapper vegters Seuns van staal1971Deur water en vuur Drie dapper dogters1975Baanbreker van die woord
Samesteller en redakteur[wysig | wysig bron] JaarTitel van publikasie1964In pas met die kleinspan1973Die kleuterstorieboek (saam met Elizabeth van der Merwe)
Sien ook Vir volle biografiese inligting verwys na: Anna S. du Raan
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse skrywers Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 2005