Beri-beri is 'n siektetoestand. Dit is veelvuldige senu-ontsteking, ook bekend as polineutris of hartversaking, as gevolg van 'n ernstige gebrek aan tiamien (Vitamien B1). Uitgehongerdes, strawwe alkoholiste en suigelinge van uitgehongerde moeders is vatbaar vir die siekte.

Kategorie:Hartbloedvatsiektes Kategorie:Senuweestelsel