duimnael|Spinalonga op Kreta, Griekeland, een van die laaste melaatse kolonies in Europa. Dit is in 1957 gesluit.
'n Melaatsekolonie is 'n plek waar melaatses in kwarantyn gehou word.
Melaatsheid is 'n aansteeklike siekte wat gekenmerk word deur sere aan die hande, gesig en lyf. Mense wat aan melaatsheid ly, word as uitgeworpenes behandel en herstel nie maklik nie – fisiek en geestelik.
Kategorie:Bybel Kategorie:Geneeskunde