Lydenburgia is 'n plantgenus in die Celastraceae-familie.
Twee van die genus se spesies, Lydenburgia cassinoides (Sekhukhuni-boesmanstee, Sekhukhuni Bushman's Tea) en Lydenburgia abbottii (Pondo-boesmanstee, Pondo Bushman's Tea), is beskermde bome in Suid-Afrika.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Kategorie:Bome van Afrika