Punaauia Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Oorsese gebied Koördinate Oppervlakte: - Totaal 75,9 vk km Hoogte bo seevlak 0–2241 m Bevolking: - Totaal (2007) 25 441 - Bevolkingsdigtheid 340/vk km Tydsone UTC -10 - Somertyd UTC -9:30 Burgemeester Rony Tumahai
Punaauia of Puna'auia is ’n munisipaliteit in die voorstede van Papeete in Frans-Polinesië, ’n oorsese gebied van Frankryk in die Stille Oseaan. Punaauia is op die eiland Tahiti geleë, wat op sy beurt deel van die Bowindse Eilande van die Geselskapseilande is.
Die Franse skilder Paul Gauguin het in die laat 1890's in Punaauia gewoon. Hy het hier sy meesterstuk Waar Kom Ons Vandaan? Wat Is Ons? Waarheen Gaan Ons? geskilder.
Eksterne skakels
Kategorie:Kusstede Kategorie:Munisipaliteite in Frans-Polinesië Kategorie:Oorsese nedersettings van Frankryk Kategorie:Tahiti