Gebeure Romeinse troepe verower die stad Monoikos (die antieke Monaco) Aquae Sextiae (die huidige Aix-en-Provence) word deur C. Sextius as 'n Romeinse kolonie in Gallië gestig. Metellus se seun Quintus onderwerp die seerowers van die Baleare.General History of Western Nations from 5000 B.C. to 1900 A.D., , Macmillan and Company, Limited, 1908 Geboortes
Sterftes
Verwysings