Diasepam 200px|Diasepam se chemiese struktuur200px Algemeen Sistematiese naam 7-chloro-1-metiel-5-feniel-3H-1,4-bensodiasepien-2-oon Chemiese formule C16H13ClN2O Molêre massa 284.7 g/mol CAS-registernommer 439-14-5 Farmakokinetika Roete van toediening Oraal & inspuiting (IM of IV) Biobeskikbaarheid 93–100% Metabolisme Lewer Uitskeiding Niere Eliminasie-halfleeftyd 20–100 uur
Diasepaam (die eerste bemark onder die handelsmerk Valium) is 'n geneesmiddel, wel 'n bensodiasepien, wat gebruik word om onder andere angs, spanning en slapeloosheid mee te behandel. Die middel kan oraal, binne-aars of binnespiers toegedien word.
Verpakkings bevat gewoonlik strokies met 30 gekeepte 5 mg of 10 mg diasepaamtablette.
Eksterne skakels U.S. National Library of Medicine: Drug Information Portal – Diazepam'''
Kategorie:Bensodiasepiene Kategorie:Geneesmiddels Kategorie:Wêreldgesondheidsorganisasie se essensiële medisynelys