Ivana Miličević (Bosnies: [ǐʋana milǐːt͡ʃevit͡ɕ]; * 26 April 1974 in Sarajevo, Joego-Slawië) is 'n Amerikaanse aktrise en model. Sy is bekend vir haar rolle in Banshee, Casino Royale en Just like Heaven.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Modelle Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu