duimnael|regs|Die Breederivier ongeveer 5km vanaf sy monding. duimnael|regs|Die Groot-Visrivier soos gesien in die Dubbeldrift natuurreservaat. duimnael|regs|Die Gambiërivier in die Niokolo-Koba Nasionale Park. duimnael|regs|Foto van die Vaalrivier vanaf die brug oor die N3 geneem.
Hierdie is 'n alfabetiese lys van riviere in Afrika. Sien elke rivier se artikel vir meer besonderhede. +NaamLand(e)AlbertnylUgandaBandamarivierIvoorkusBergrivier Suid-AfrikaBlou-Nyl Soedan, EthiopiëBreederivier Suid-AfrikaCaledonrivier Suid-Afrika, LesothoCavallyrivier Liberië, IvoorkusCuanzarivier AngolaDawarivier EthiopiëGambiarivier Gambië, SenegalGamkarivier Suid-AfrikaGebelerivier EthiopiëGouritsrivier Suid-AfrikaGroot-Brakrivier Suid-AfrikaGrootrivier Suid-AfrikaGroot-Visrivier Suid-AfrikaHartsrivier Suid-AfrikaJubbarivier SomaliëKasairivier KongoKeriorivier KeniaKomatirivier Suid-AfrikaKongorivier Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Republiek die KongoKrokodilrivier (Mpumalanga) Suid-AfrikaKrokodilrivier (Limpopo) Suid-AfrikaKuisebrivier NamibiëKunenerivier Angola (as Cunene), Namibië, BotswanaKwandorivier Namibië, ook bekend as Linyanti en Chobe in plekkeKwangorivier KongoLephalalarivier Suid-AfrikaLimpoporivier Mosambiek, Suid-Afrika, Zimbabwe, BotswanaLomamirivier KongoLualabarivier KongoMararivier Kenia, TanzaniëMaputorivier MosambiekMoloporivier Botswana, Suid-AfrikaMooirivier Suid-AfrikaNigerrivier Nigerië, Benin, Niger, Mali, GuineeNylrivier Egipte, Soedan Sien verder: Wit-Nyl en Blou-NylNyangarivier GaboenOgoouerivier GaboenOkavangorivier Botswana, Namibië, Angola (as "Cubango")Olifantsrivier Suid-AfrikaOranjerivier Suid-Afrika, Lesotho, NamibiëOuemerivier BeninRufijirivier TanzaniëRuvumarivier (Rovuma) Tanzanië, MosambiekSanagarivier KameroenSaint Paul LiberiëSenegalrivier Senegal, Mauritanië, Mali, GuineeShabelerivier Ethiopië, SomaliëShasherivierBotswana, ZimbabweTanarivierKeniaTugelarivierSuid-AfrikaVaalrivierSuid-AfrikaVictorianylrivierUgandaVisrivierNamibiëVoltarivierGhana, Burkina FasoWit-NylSoedan, UgandaZambezirivier Angola, Zambië, Namibië, Botswana, Zimbabwe, Mosambiek
Afrika