Die naam Rapa Nui, soms ook Rapanui gespel, kan na een van die volgende verwys: Die eiland in die Stille Oseaan, beter bekend as Paaseiland. Die taal Rapa Nui, wat die eilandbewoners se inheemse taal is. Die etniese groep van die eiland, die Rapa Nui-volk. Die 1994-rolprent Rapa-Nui oor die eiland se geskiedenis, met Kevin Costner as regisseur.
Bron en licentie
Gebaseerd op: Wikipedia — Rapa Nui (dubbelsinnig) · auteursgeschiedenis.
Tekst: CC BY-SA 4.0.
Over de bewerking
Wikisyntaxis en sjablonen zijn verwijderd; langere teksten zijn ingekort.