Franco Mostert (gebore in Welkom op 27 November 1990) is 'n rugbyspeler wat vir die in Superrugby en oorsee vir Gloucester speel. Hy maak sy debuut op 18 Junie 2016 vir die Springbokke teen Ierland. Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2019 en 2023.
Eksterne skakels
Franco Mostert by itsrugby.co.uk
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Lewende mense