Sassafras is 'n plantgenus van drie lewende en een uitgestorwe spesie van immergroen bome in die familie Lauraceae. Die genus is inheems aan Amerika, Kanada en die Verre-Ooste.
Spesies Daar is drie spesies wat tot die genus hoort: Sassafras albidum (Nutt.) Nees Sassafras randaiense (Hayata) Rehder Sassafras tzumu (Hemsl.) Hemsl.
Bron Plants of the World Online
Kategorie:Speserye