Wynruit (Ruta graveolens, rue, common rue of herb-of-grace), is 'n spesie van Ruta wat as 'n ornamentele plant of 'n krui verbou word. Dit word ook gekweek as 'n medisinale plant en tot 'n mindere mate as 'n insekweerder.

Dit is inheems aan die Balkan-skiereiland. Dit word deesdae oor die hele wêreld aangeplant in tuine, veral vir sy mooi blou blare, en soms vir sy verdraagsaamheid in warm en droë grondtoestande.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Kruie