Die 2016 Curriebeker Premierafdeling is ’n top rugbykompetisie, die tweede been van die 2016 Curriebeker wat van 5 Augustus – 22 Oktober 2016 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika beslis is. Dit was die 78ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is. Voor die begin van die reeks is ’n afsonderlike kwalifiseringstoernooi gehou om te bepaal welke spanne saam met die ses sg. groot unies (Blou Bulle, Goue Leeus, Natalse Haaie, Vrystaat Cheetahs, OP Kings en Westelike Provinsie) om die beker sou meeding.

Daar het nege spanne deelgeneem aan die Curriebeker Premierafdeling 2016.

Kwalifisering Die ses superfranchise-spanne het outomaties gekwalifiseer om in die 2016 Curriebeker Premierafdeling te speel, plus die drie hoogsgeplaasde nie-franchise-spanne uit die 2016 Curriebekerkwalifiseringstadium. Punte sal nie na die Premierafdeling oorgedra kan word nie.

Gewone seisoen en uitspeelrondes Die nege spanne wat gekwalifiseer het vir die Premierafdeling het teen mekaar meegeding in die loop van die kompetisie, óf tuis of weg. Spanne het vier punte vir 'n wen en twee punte vir 'n gelykopuitslag ontvang. Bonuspunte is toegeken aan spanne wat 4 of meer drieë in 'n wedstryd gedruk, asook spanne wat 'n wedstryd met 7 punte of minder verloor het.

Die vier topspanne het kwalifiseer vir die halfeindronde, wat gevolg is deur 'n eindstryd

Spanne 2016 Curriebeker Premierafdelingspanne Span Stadion Blou Bulle Loftus Versfeld Boland Kavaliers Bolandstadion, Wellington OP Kings Nelson Mandelabaai-stadion Goue Leeus Emirates Airlines Park Westelike Provinsie DHL Nuweland Vrystaat Cheetahs Vrystaatstadion Natalse Haaie Growthpoint Kings Park Pumas Mbombelastadion Griekwas Griekwapark

Tabel

Tabelnotas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Punte teen (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT) BP = Bonuspunt Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry. Pte = Alle tabelpunte bymekaargemaak.

Wedstryddatums Die volgende wedstryddatums is bekend gemaak

DatumDatumWeek 15-6 AugustusWeek 68-10 SeptemberWeek 212–13 AugustusWeek 715-17 SeptemberWeek 319-20 AugustusWeek 823-24 SeptemberWeek 426-27 AugustusWeek 930 Sept-2 OktoberWeek 52-3 SeptemberHalfeindronde7-8 OktoberEindstryd15 Oktober

Week 1

Loslootjie: Goue Leeus, Griekwas, Oostelike Provinsie

Week 2

Loslootjie: Westelike Provinsie

Week 3

Loslootjie: Pumas

Week 4

Loslootjie: Vrystaat Cheetahs

Week 5

Week 6

Loslootjie: OP Kings

Week 7

Loslootjie: Boland Kavaliers

Week 8

Loslootjie: Natalse Haaie

Week 9

Loslootjie: Blou Bulle

Uitspeelwedstryde

Halfeindronde

Eindstryd

Verwysings

Kategorie:Curriebeker Kategorie:Sport in 2016