Gebeure M' Valerius Maximus en M' Otacilius Crassus word konsul en gaan op veldtog op Sisilië.The First Punic War: A Military History, Stanford University Press, 1996, , Hiero II van Syracuse gaan oor na Rome se kant en doen 'n betaling aan die stad.Rome and the Friendly King: The Character of Client Kingship Routledge Revivals Routledge, 2014, , Die Romeine vestig 'n nuwe kolonie, Aesernia, in die midde van Samnium, in die gebied van die Pentri, wat een van die vyf Samnietiese stamme is. Verwysings