Die Van Riebeeck-penning word deur die Nederlands-Zuid-Afrikaanse Vereniging (NZAV) uitgereik aan persone wat 'n buitengewone en langdurige bydrae gelewer het tot die ontwikkeling van die kulturele en taalkundige betrekkinge tussen Nederland en Suid-Afrika.
Ontvangers van die erepenning was 1997 – Elisabeth Eybers, digteres 2003 – Gerrit Komry, bloemleser 2011 – Adriaan van Dis, skrywer 2102 – Riet de Jong-Goossens, vertaler 2013 – Stef Bos, sanger en liedjieskrywer 2014 – Wium van Zyl, akademikus
Kategorie:Suid-Afrikaanse letterkundige toekennings