duimnael|Die OKO in Moskou

OKO (Russies vir oog) is 'n wolkekrabber in Moskwa-Siti (die Moskouse Internasionale Sakesentrum). Die bouwerk het in 2011 begin en is in 2015 deur die Amerikaanse argiteksfirma Skidmore, Owings & Merrill voltooi. Die gebou het 'n noordelike en 'n suidelike toring, waarvan die noordtoring 354,1 meter hoog en die suidtoring 245 meter hoog is.

Eksterne skakels Amptelike webtuiste

Kategorie:Geboue en strukture in Moskou Kategorie:Wolkekrabbers in Rusland