Gebeure Hellenistiese wêreld Lysimachus van Trasië val Anatolië binne. Slag van Corupedium - Seleukos I Nikator verslaan Lysimachus en annekseer Trasië. Seleukos probeer ook Masedonië in te lyf, maar 'n seun van Ptolemeus, Keraunus, vermoor hom. Antiochus I volg sy pa op as heerser van die Seleukidiese Ryk Keraunus probeer self koning van Masedonië te word, maar deur 'n inval van Galliërs word hy gedood. Masedonië verval in chaos, wat so 'n tiental jare sal bly.Antiochus the Great, , Pen and Sword, 2013, , Etrurië Die Romeine verower die Etruskiese stad Tarquinia.

Sterftes Lysimachus van Trasië Seleukos I Nikator - heerser van die Seleukidiese Ryk Keraunus, seun van Ptolemeus I Soter.

Verwysings