duimnael|Standbeelde op Nobelplein

Nobelplein is in die Victoria & Alfred Waterfront in Kaapstad. Op die plein staan die standbeelde van die vier Suid-Afrikaners wat wenners was van Nobelpryse vir die vrede, naamlik Albert Luthuli, Desmond Tutu, F.W. de Klerk en Nelson Mandela.

Bibliografie www.nobelsquare.com

Kategorie:Monumente en gedenkwaardighede in Suid-Afrika Kategorie:Pleine in Kaapstad