duimnael|’n Saamgestelde beeld van jong sterre in en om die molekulêre wolk Cepheus B.
Hieronder is ’n lys van stervormende gebiede in die Melkweg en Plaaslike Groep. Stervorming vind plaas in molekulêre wolke wat onstabiel raak weens swaartekraginvloede. Hierdie komplekse kan oop sterreswerms vol jong sterre bevat, asook streke van geïoniseerde gas wat H II-gebiede genoem word. Sterre vorm gewoonlik in groepe van baie lede, eerder as in afsondering.
In die Melkweg
Naam Afstand (parsek) Ouderdom [miljoen jaar] Tipe Getal sterre Rho Oph Taurus Molekulêre Wolk 140 Orion-newel 415 Westerhout 40 500 0,8 Laat-O 520 RCW 36 700 NGC 6334 1 700 NGC 6357 1 700 Arend-newel 1 750 Omega-newel 2 000 AFGL 2591 3 300 O9–O6 Westerhout 43 6 000 Westerhout 49 11 000 O2-3.5If*
Buite die Melkweg
Naam Afstand (parsek) Ouderdom [miljoen jaar] Tipe Getal sterre 30 Doradus 49 000
Verwysings
Eksterne skakels Simbad 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Plaaslike Groep Kategorie:Sterreswerms