Wemmershoek is 'n klein Kleurlingnedersetting in die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit van die provinsie Wes-Kaap in Suid-Afrika.

Wemmershoek is by die kruising van die R301-streeksroete en R45-provinsiale pad geleë. Die Wemmershoekdam is in 1957 in die Wemmershoekrivier gebou.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap