Gebeure Cleopatra bied Herodes, 'n gesant van koning Hyrcanus II van Judea 'n leër aan om 'n Partiese aanval te verhoed, maar hy vra liewer die Romeine om hulp. Marcus Antonius oortuig die Senaat in Rome om hom koning van die Jode te maak. Antigonus II Mattathias, die laaste Makkabeër, word tereggestel.Noah and the Deluge: Chronological, Historical and Archaeological Evidence, , Lulu.com, 2015, , Verdrag van Tarentum tussen Octavianus en Marcus Antonius. Die Driemanskap word met vyf jaar verleng.Vestal Virgins, Sibyls, and Matrons: Women in Roman Religion, , University of Texas Press, 2010, , Marcus Antonius trou met Cleopatra VII. en erken Cleopatra se tweeling Alexander Helios en Cleopatra Selene as sy eie kinders.Dictionary of African Biography, Volume 2, , OUP USA, 2012, , Marcus Vipsanius Agrippa probeer die opstand naby die Ryn te onderdruk en trek oor die rivier.The Battle that Stopped Rome: Emperor Augustus, Arminius, and the Slaughter of the Legions in the Teutoburg Forest,, W. W. Norton & Company, 2004,,

Verwysings