Gebeure Judas Makkabeus beleër Jerusalem. Antiochis, koningin van Kappadosië en dogter van Antiochus III van Seleukië word saam met een van haar dogters deur die Seleukidiese kanselier Lysias tereggestel. Die nuwe Kappadosiese koning Ariarathes V kry toestemming van Lysias om die ligaame van sy moeder Antiochis en sy suster in die koninklike graf te begrawe. Antiochus V Eupator skryf -onder voogdy van kanselier LysiasArsacids and Sasanians: Political Ideology in Post-Hellenistic and Late Antique Persia, , Cambridge University Press, 2011, , - 'n brief oor die oorlye van sy vader aan die Jode, waarin hy hulle die reg gee hul God weer in die tempel van Jerusalem te aanbid.Daniel, Westminster Bible companion, , Westminster John Knox Press, 2003, , Ptolemeüs VI Philometer van Egipte wat sedert 170 saam met sy broer Physcon -die later farao Ptolemeüs VIII- geregeer het, verdryf vir sy broer na Cyrene.Historical Dictionary of Ancient Egypt Deel 22 van Historical Dictionaries of Ancient Civilizations and Historical Eras, , Scarecrow Press, 2008, , Sterftes Ariarathes IV Eusebes van Kappadosië (*220 v.C.)

Verwysings