Die Bloukol-pylstert (Neotrygon kuhlii) is pylstert wat voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Blue-spotted stingray. Hierdie vis moet nie verwar word met die bloukol-lintstertrog nie.
Identifikasie Hierdie rog se skyf word tot 70 cm wyd.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014
Eksterne skakels
Neotrygon kuhlii by Fishbase.
Kategorie:Rôe