Malhuis is 'n Afrikaanse rolprent. Die film is hoofsaaklik in Bellville geskiet en vertel die verhaal van twee vriende wat 'n verlate malhuis verken, verdwaal en verdwyn. Die videokamera van die twee vriende word twee jaar later gevind.

Kategorie:Afrikaanse rolprente