Lodewyk XIII (Frans: Louis XIII; 27 September 1601—14 Mei 1643) was die koning van Frankryk van 1610 tot en met sy dood in 1643. Koning Lodewyk XIV was die seun van Lodewyk XIII.

Bibliografie Swart, Marius J.: Nogtans leiers. Kaapstad: Nasou, 1969.

Kategorie:Franse konings Kategorie:Geboortes in 1601 Kategorie:Sterftes in 1643