Gebeure Pompeius het drie jaar sonder sukses probeer om Sertorius uit te skakel. Sertorius word nou deur 'n verraaier vermoor.Ancient Rome: A Military and Political History, , Cambridge University Press, 2004, , Die Derde Slaweoorlog Marcus Terentius Varro Lucullus en Caius Cassius Longinus word konsulSpartacus and the Slave War 73-71 BC: A Gladiator Rebels Against Rome, , Osprey Publishing, 2009, , Lente – Gladiatore ontvlug Capua. Besetting van die Vesuvius Somer – Die praetor Caius Claudius Glabe word gestuur om teen die slawe op te tree. Die slawe onder leiding van die Trasiër Spartacus verslaan die praetoriaanse magte. Baie slawe op die platteland sluit by Spartacus aan. Hy lei sy mense na die suide van Italia om daar te oorwinter.
Verwysings