Outapi is 'n dorp in die noorde van Namibië en die hoofstad van die Omoesati-streek. Die dorp het 13 664 inwoners (2023) en is teenaan die grens met Angola, 90 km noordwes van die naaste groot dorp, Oshakati.

Galery

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Namibië